Features

Death like potatoes

Hierdie week besin Henali Kuit oor vloek:

"F*kkerneut” is my allergunsteling (en dít uit die doodonskuldige “okkerneut” en kierietjie “f”). Ek gooi f*kkerneute rond soos Jacob Zuma trouseremonies gooi. Want sien, met ’n onvanpaste woord, kan jy maar onvanpas te kere gaan."

Read more: Death like potatoes

Agter die paviljoen

Die jongste tabakwetgewing laat behoorlik bolle nikotien by gesoute rokers se ore uitborrel. Perdeby vind dié week uit of Tukkies die skoner lug waardeer.

Read more: Agter die paviljoen

The human appetite

Pop culture has given the public a new image of the cannibal – a refined gentleman who speaks eloquently and has impeccable manners. Historical writings, however, paint a very different picture

Read more: The human appetite

The Top Ten

This week Perdeby presents: The top ten weirdest museums

Read more: The Top Ten

Van kontroversie tot kitssatisfaksie

Want om met kuns gekonfronteer te word, is soos om in ‘n spieël te kyk. Volgens Oscar Wilde is dit “die toeskouer, en nie die lewe nie, wat kuns regtig reflekteer”. Dit is hoekom dit so belangrik is om die volgende te vra: as kuns ‘n weerspieëling van die samelewing is, wat presies vertel populêre vermaak ons van onsself?

Read more: Van kontroversie tot kitssatisfaksie

Flip Through Perdeby

Video Gallery