Features

Willem se wêreld

“’n Jong man van ‘n klein dorp – sonder rykdom en sonder ‘n belangrike familie of universiteitsonderrig – trek Londen toe in die laat 1580s...

Read more: Willem se wêreld

Op die kansel of in die kombuis?

Ons weet almal dat Eva nie die onskuldigste vrou ooit was nie, maar is dit nodig om haar gedrag steeds teen moderne vrouens te hou? Die Gereformeerde Kerk was die afgelope tyd baie in die nuus oor hul besluit om vrouens nie as predikante te aanvaar nie. Perdeby het die saak verder ondersoek.

Read more: Op die kansel of in die kombuis?

A spring in your step

The poet Thomas Nashe once wrote: “Spring, the sweet spring, is the year’s pleasant king. / Then blooms each thing, then maids dance in a ring, / Cold doth not sting, the pretty birds do sing: / Cuckoo, jug-jug, pu-we, to-witta-woo!”

Read more: A spring in your step

Stemming the tide

From contraception to cloning to assisted suicide to dark matter, almost every scientific breakthrough over the last hundred years having some necessity...

Read more: Stemming the tide

Met woord en daad

As student verwys die woord ‘liefdadigheid’ vir jou waarskynlik na daardie keer toe jy die karwag meer as twintig sent getip het. Tog is daar wel meer barmhartige Samaritane by Tuks as wat daar karwagte voor die hoofingang is. Perdeby praat dié week met twee skrywers, betrokke by die Universiteit van Pretoria, wat poog om deur hul vakgebied ‘n verskil in die gemeenskap te maak.

Read more: Met woord en daad

Flip Through Perdeby

Perdeby Poll

Will you be attending OppiKoppi this year?

I don't trust the dust, even if there are Mangoes - 59.3%
Oppi is an institution, I wouldn't miss it for the world - 25.9%
But daisies though... - 14.8%

Video Gallery