Features

Dream a little dream

“What if nothing exists and we’re all in somebody’s dream?” asks Woody Allen when talking about the space between the realms of dreams and reality.

Read more: Dream a little dream

Stilte in die hof

Wat gebeur met ’n uitgestelde droom?” vra oudpres. Thabo Mbeki in ‘n parlementsitting in 1998. Politieke joernalis en skrywer, Mark Gevisser, verduidelik in sy biografie oor Mbeki, The Dream Deferred, dat die voormalige president hier gepraat het van post-1994 drome wat slegs bespreek word, maar net uitgestel word en uitgestel word. Met dié dat ons grondwet gereeld as die beste ter wêreld bestempel word – terwyl die misdaadsyfers óók die hoogste range in die statistieke beklee – het ons ‘n skreiende voorbeeld van ‘n droom vir die Suid-Afrikaanse regstels wat, volgens Gevisser “uitdroog soos ’n rosyntjie in die son,” en dan “sweer en etter soos ‘n seerplek”.

Read more: Stilte in die hof

Madiba: the freedom years

Where were you on 11 February 1990, when Nelson Mandela was freed after serving a prison sentence of 27 years?

Read more: Madiba: the freedom years

Fetisjisme: pyn en plesier

Dalk moet jy net keer of jy duik oor jou bank en lek jou dosent se enkels as sy die dag Crocs dra, of miskien klop jou hart vinniger as jy ‘n jottir op ‘n trotse Knol se kop sien. Dalk het jy selfs gister ‘n oogklap of ‘n sweep by jou bedagsame Valentyn gekry. Met dié dat Perdeby immers jou steek vir die week is, kyk ons vandeesweek nader na fetisjisme, fetisjistiese objekte en wat hierdie volksvreemde woord presies beteken.

Read more: Fetisjisme: pyn en plesier

Love in the time of Twilight

The time around Valentine’s Day is a silly season ripe with roses, teddy bears and heart-shaped … well, heart-shaped everything. It is a day on which to celebrate love. And what embodies that idea better than the latest teen craze sensation, the Twilight Saga: the romantic story of Bella Swan and Edward Cullen’s great love which has recently been enthralling book lovers and movie audiences alike?

Read more: Love in the time of Twilight

Flip Through Perdeby

Perdeby Poll

Will you be attending OppiKoppi this year?

Video Gallery