Entertainment

Grease ... it's electrifying!

The ultimate shindig show is coming to South Africa in a far out and happening groove. The international hit show, Grease, has come to our shores and features an all-South African cast. Performances recently began at the Teatro at Montecasino.

Read more: Grease ... it's electrifying!

Skrywer, karakter, sanger - Chameleon

Chris Chameleon is ‘n veelsydige kunstenaar wat sonder skroom sy stem dik maak. In die huidige Suid-Afrikaanse...

Read more: Skrywer, karakter, sanger - Chameleon

Net goeie nuus vir Wrestlerish

Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar-faam beskryf Wrestlerish se musiek as die klankbaan vir sy quarter-life crisis. Nogal hoë lof van een van die bekendste liriekskrywers in Suid-Afrika. So, waaroor gaan al die hype?

Read more: Net goeie nuus vir Wrestlerish

Skop, skiet en donner saam met Van Coke Kartel

“Skop, skiet en donner” is nie net byvoeglike naamwoorde wat ’n Chuck Norris-fliek beskryf nie, maar ook die naam van Van Coke Kartel se nuutste vollengte album. Van Coke Kartel se derde album bevat 13 liedjies waarvan drie akoestiese verwerkings is van liedjies vanuit die groep se vorige twee albums.

Read more: Skop, skiet en donner saam met Van Coke Kartel

The Idols machine gears up for round six

Fans of reality TV will be happy to hear that the South African version of Idols is set to start auditions for its sixth season. But after five seasons with only one truly successful winner, could it be time to call it a day?

Read more: The Idols machine gears up for round six

Subcategories

Flip Through Perdeby

Perdeby Poll

First Impressions of UP

Video Gallery